Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.

Kitsfeite Naam, Godin van ...
Ceres
Romeinse godin
Thumb
'n Standbeeld van Ceres.
Naam Ceres
Godin van groeiende gewasse, oes en moederlike liefde
Simbool Sekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan
Ouers Saturnus en Ops
Broers, susters Jupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto
Kinders Proserpina
Griekse eweknie Demeter
Sluit

Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.