Cebuano Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Cebuano Wikipedia is die Cebuano-taal weergawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Cebuano is die taal wat die tweede meeste in die Filipyne gepraat word. Die Wikipedia is op 22 Junie 2005 gestig. Dit beskik tans oor ongeveer 6 121 690 artikels, en is die 2de grootste Wikipedia volgens die aantal artikels.
Cebuano Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Cebuano |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 22 Junie 2005 |
Huidige status | Aktief |
URL | ceb.wikipedia.org |