Caroline Herschel
Duits / Engelse sterrekundige en sangeres (1750 – 1848) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Caroline Lucretia Herschel (Hannover, 16 Maart 1750 - daar 9 Januarie 1848) was 'n Duits / Engelse sterrekundige en sangeres. Sy het bekend geword vir die astronomiese waarnemings wat sy saam met haar broer William Herschel gedoen het en het komete en newels ontdek.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Caroline Herschel | |
---|---|
Gebore | Caroline Lucretia Herschel 16 Maart 1750 Hannover, Keurvorstendom Hannover (Heilige Romeinse Ryk) |
Sterf | 9 Januarie 1848 Hannover |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep | Sterrekundige en sangeres |
Bekend vir | die ontdekking van verskeie komete en newels |
Sluit