Carol Lynley
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Carol Lynley (13 Februarie 1942 – 3 September 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Sunset (1961), Bunny Lake Is Missing (1965), The Poseidon Adventure (1972), en The Cat and the Canary (1978).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Carol Lynley | |
Geboorte | (1942-02-13)13 Februarie 1942 |
---|---|
Sterfte | 3 September 2019 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956–2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit