Carmen Argenziano
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carmen Argenziano (gebore 27 Oktober 1943 – 10 Februarie 2019) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Stand and Deliver (1988), en The Accused (1988), en in die televisiereeks House (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Carmen Argenziano | |
Geboortenaam | Carmen Antimo Argenziano |
---|---|
Geboorte | (1943-10-27)27 Oktober 1943 Sharon, Pennsylvania, Verenigde State |
Sterfte | 10 Februarie 2019 (op 75) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1970–2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit