Canon EF 17–40mm lens
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die EF 17–40mm f/4L USM lens is 'n wyehoeklens deur Canon Inc. vervaardig. Die lens het 'n EF-lenspassing om te kan werk met die EOS-lyn van kameras. Behalwe vir die voorste element, is dit verseël teen stof en water, en beskik oor 'n diafragma wat steeds byna sirkelvormig bly van f/4 tot f/8.