Butterfly McQueen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Butterfly McQueen (7 Januarie 1911 – 22 Desember 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), Duel in the Sun (1946), en The Mosquito Coast (1986), en in die televisiereeks ABC Afterschool Specials (1972).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Butterfly McQueen | |
![]() | |
Geboortenaam | Thelma McQueen |
---|---|
Geboorte | (1911-01-07)7 Januarie 1911 |
Sterfte | 22 Desember 1995 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit