Bruce Dern
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bruce Dern (gebore 4 Junie 1936) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 'Burbs (1989), Django Unchained (2012), Nebraska (2013), en The Hateful Eight (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bruce Dern | |
Geboortenaam | Bruce MacLeish Dern |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1936 (1936-06-04) (88 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Laura Dern |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1960–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit