From Wikipedia, the free encyclopedia
Bring Up the Bodies is 'n historiese fiksie roman deur Hilary Mantel wat die eerste keer in 2012 gepubliseer is. Dit is 'n opvolging van haar roman Wolf Hall, en is die tweede roman in 'n trilogie wat die opkoms, bevordering en uiteindelike nederlaag van Thomas Cromwell binne die hof van Hendrik VIII weergee. Net soos met Wolf Hall gebeur het, is Mantel ook met die Booker-prys bekroon in die jaar wat Bring Up the Bodies gepubliseer is.
Bring Up the Bodies | |
---|---|
Skrywer | Hilary Mantel |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Reeks | Thomas Cromwell-trilogie |
Genre | Historiese fiksie |
Uitgewer | Fourth Estate (VK)/ Henry Holt and Co. (VSA) |
Uitgegee | 8 Mei 2012 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 432 |
ISBN | 978-0805090031 |
Voorloper | Wolf Hall |
Vervolg | The Mirror and the Light |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.