From Wikipedia, the free encyclopedia
Bregenz (plaaslik ['breagats], Standaardduits ['bre:gənts]) is die hoofstad van Vorarlberg, die mees westelike deelstaat van Oostenryk langs die Bodenmeer, en dié deelstaat se derde grootste stad naas Dornbirn en Feldkirch. Die stad het 'n bevolking van 29 562 op 1 Januarie 2017 gehad en het 'n oppervlakte van 29,51 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Vorarlberg |
Distrik | Bregenz |
Koördinate | 47°30′N 09°45′O |
Stigting | Omstreeks 500 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 29,51 vk km |
Hoogte bo seevlak | 427 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2017) | 29 562 |
- Bevolkingsdigtheid | 1002/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Somertyd | UTC +2 (MET) |
Burgemeester | Markus Linhart (ÖVP) |
Amptelike Webwerf | www.bregenz.at |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.