Breëstertsanger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Breëstertsanger (Schoenicola brevirostris) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtrekvoël wat in lang, welige gras skuil. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 – 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Broad-tailed Warbler
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Breëstertsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Locustellidae |
Genus: | Schoenicola |
Spesie: | S. brevirostris |
Binomiale naam | |
Schoenicola brevirostris Sundevall, 1850 | |
Sinonieme | |
Catriscus apicalis |
Sluit