Breëbekwalvisvoël
voëlspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Breëbekwalvisvoël (Pachyptila vittata) is 'n walvisvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 160 – 220 g met 'n vlerkspan van 56 – 66 sentimeter. Die voël is die grootste walvisvoël met die breedste en donkerste snawel. Die voël broei op Tristan da Cunha en Gougheiland (6 miljoen pare) en om Nieu-Seeland (1.5 miljoen pare). In Engels staan die voël bekend as Broad-billed prion.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Breëbekwalvisvoël | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. vittata |
Binomiale naam | |
Pachyptila vittata (G. Forster, 1777)[1] | |
Sinonieme | |
Prion vittatus (Forster, 1777) |
Sluit