From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Brants se fluitrot (Parotomys brantsii) kom in die weste van Suid-Afrika voor.
Brants se fluitrot | |
---|---|
Brants se fluitrot in die Kgalagadi Vredespark | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Parotomys |
Spesie: | P. brantsii |
Binomiale naam | |
Parotomys brantsii (A. Smith, 1834) | |
Die knaagdier se kleur is bleek geelbruin met 'n witterige onderkant. Die dier word tot 25cm lank en weeg ±120g.
Die diertjie verkies droë sanderige grond om in te bly en is soggens vroeg aktief. Hulle hou daarvan om in die son te sit en bak by die ingang van die gat. Die gatkompleks het twee of meer ingange. Daar word 1 - 3 kleintjies in die somer gebore. Die kleintjies klou aan die ma se tepels as sy loop. Die dier eet die blare van vlesige plante, sade en blomme.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.