Brandstoftenk
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Brandstoftenk (of petroltenk) is 'n veilige houer vir vlambare vloeistowwe. Alhoewel enige opgaartenk vir brandstof so genoem kan word, word die term gewoonlik toegepas op 'n onderdeel van 'n enjinstelsel wat die brandstof stoor en aan die enjin gelewer word deur 'n aangedrewe brandstofpomp. Brandstoftenks wissel in grootte en kompleksiteit van die klein plastiektenk van 'n butaanaansteker tot die multi-kamer kriogene ruimtetuig se eksterne tenk.