![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/34/Bram_Stoker_1906.jpg/640px-Bram_Stoker_1906.jpg&w=640&q=50)
Bram Stoker
Ierse romanskrywer en kortverhaalskrywer (1847–1912) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Abraham "Bram" Stoker (* 8 November 1847; † 20 April 1912) was 'n Ierse skrywer wat vandag veral vir sy Gotiese roman Dracula (gepubliseer in 1897) bekend staan. In sy lewenstyd het hy bekendheid verwerf as die persoonlike assistent van die akteur Henry Irving en as sakebestuurder van die Lyceum Theatre waarvan Irving die eienaar was.