![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/96/Old_hinny_in_Oklahoma.jpg/640px-Old_hinny_in_Oklahoma.jpg&w=640&q=50)
Botterkop
'n kruising tussen 'n donkiemerrie en 'n perdehings / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Botterkop (Engels: hinny) is 'n kruising tussen 'n donkiemerrie en 'n perdehings.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Botterkop | |
---|---|
![]() | |
Gedomestikeerd | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. ferus x africanus |
Sinonieme | |
Equus hinnus |
Sluit
Meesal erf sulke kruisings meer eienskappe van die moer as van die vaar. 'n Botterkop lyk dus meer op 'n donkie as op 'n perd. Dit is kleiner en besit nie die deugde en trekhoedanighede van die muil nie. Hierdie kruising word selde gemaak. Botterkoppe is moeiliker om te teel as muile. 'n Botterkop en 'n muil is heeltemal verskillende diere.