Die Bombaaikat (Engels: Bombay) is ’n kortharige katras. Daar is twee soorte: die Amerikaanse en die Britse Bombaaikat.
Kitsfeite
Bombaaikat |
|
’n Britse Bombaaikat. |
Land | Brittanje, VSA |
Pels | Kort |
Patroon | Effekleurig |
Wetenskaplike naam |
Felis catus (huiskat) |
|
Sluit