Boerkool
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boerkool (Brassica oleracea) (Acephala-groep) is 'n vorm van kool, groen of pers, wat nie 'n kop vorm nie. Dit word beskou as nader aan die wilde kool as die meeste gedomestikeerde vorms. Die spesies Brassica oleracea bevat 'n wye verskeidenheid van groente, soos broccoli, blomkool, collardgroente en spruitkool. Die kultivargroep acephala sluit ook lentegroente en collardgroente in, wat geneties baie soortgelyk is.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Boerkool | |
---|---|
Boerkool | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Rosidae |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Brassicaceae |
Genus: | Brassica |
Spesie: | B. oleracea |
Binomiale naam | |
Brassica oleracea var. acephala | |
Sluit