![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f1/Peashooter.arp.750pix.jpg/640px-Peashooter.arp.750pix.jpg&w=640&q=50)
Boeing P-26
vegvliegtuie reeks / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boeing P-26 is 'n monovlerk vegvliegtuig, vervaardig deur Boeing en die eerste wat geheel en al uit metaal gebou is in Amerika. Dit was ook die laaste Amerikaanse vegvliegtuig wat 'n oop kajuit en vaste onderstel gehad het. Die vliegtuig was bekend as die Peashooter.
Kitsfeite
Boeing P-26 | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig |
Vervaardiger | Boeing |
Nooiensvlug | 20 Maart 1932 |
Onttrek | 1956 (Guatemala) |
Status | Onttrek |
Hoofgebruikers | United States Army Air Forces Chinese Lugmag Fillipynse Lugmag Guatemala Lugmag |
Aantal gebou | 151 |
Sluit