From Wikipedia, the free encyclopedia
Bobby Van (6 Desember 1928 – 31 Julie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss Me Kate (1953), The Affairs of Dobie Gillis (1953), Doomsday Machine (1972), en Lost Horizon (1973).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bobby Van | |
Geboortenaam | Robert Jack Stein |
---|---|
Geboorte | 6 Desember 1928 |
Sterfte | 31 Julie 1980 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1950–1980 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.