Blake Jenner
From Wikipedia, the free encyclopedia
Blake Jenner (gebore 27 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Everybody Wants Some!! (2016) en The Edge of Seventeen (2016), en in die televisiereekse Glee (2009) en Supergirl (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Blake Jenner | |
Geboortenaam | Blake Alexander Jenner |
---|---|
Geboorte | 27 Augustus 1992 (1992-08-27) (31 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit