From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Bioom is die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset. Die verspreiding van fauna en flora word bepaal deur die heersende klimaat en geografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegordels bekend.
Die ses primêre biome is:
Daar is egter ook subvariasies, soos tropiese reënwoude binne tropiese bosse of mikrobiome soos die risosfeer.
██ Steppe ██ Subtropiese reënwoud ██ Mediterreense vegetasie ██ Moessonbos |
██ Sandwoestyn ██ Rotsgrond ██ Droë steppe ██ Woestyn |
██ Grassavanne ██ Boomsavanne ██ Subtropiese droog bos ██ Tropiese reënwoud |
██ Alpinetoendra ██ Newelwoud |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.