![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f6/Pascal%2527s_triangle_5.svg/langaf-640px-Pascal%2527s_triangle_5.svg.png&w=640&q=50)
Binomiaalstelling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die binomiaalstelling beskryf in elementêre algebra die algebraïese uitbreiding van die magte van 'n binoom. Volgens die stelling is dit moontlik om die mag tot 'n som wat terme in die vorm van
bevat, uit te brei, waar die eksponente
en
nie-negatiewe heelgetalle is sodat
en die koëffisiënt
van elke term 'n spesifieke positiewe heelgetal is wat van
en
afhang. Byvoorbeeld,
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f6/Pascal%27s_triangle_5.svg/320px-Pascal%27s_triangle_5.svg.png)
Die koëffisiënt in die term van
staan bekend as die binomiale koëffisiënt
. Hierdie koëffisiënte vir veranderende
en
kan gerangskik word om Pascal se driehoek te vorm. Hierdie getalle kan ook in kombinatoriek voorkom, waar
die aantal kombinasies van
elemente aangee wat uit 'n versameling van
elemente gekies kan word.