Bindi Irwin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bindi Irwin (gebore 24 Julie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Return to Nim's Island (2013) en in die televisiereekse Bindi, the Jungle Girl (2007) en My Babysitter's a Vampire (2011). Haar pa was Steve Irwin, die bekende Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bindi Irwin | |
Geboortenaam | Bindi Sue Irwin |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1998 (1998-07-24) (25 jaar oud) Buderim, Queensland, Australië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit