![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d4/RK_0309_03454_Grander_Muehle.jpg/640px-RK_0309_03454_Grander_Muehle.jpg&w=640&q=50)
Bille
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bille is 'n klein rivier in die noorde van Duitsland, in die deelstate Hamburg en Sleeswyk-Holstein. Die Bille ontstaan by die gemeente Linau en die uitmonding is na 65 kilometer in die Elbe in die stad Hamburg.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bille. |
Kitsfeite
Bille | |
---|---|
Die Bille in Grander Mühle. | |
Oorsprong | Linau, Sleeswyk-Holstein (Duitsland) |
Monding | Hamburg (Duitsland) Elbe |
Stroomgebied | Sleeswyk-Holstein en Hamburg, Duitsland |
Lengte | 65 km (40 myl) |
Oorspronghoogte | 65 m (213 voet) |
Mondinghoogte | 2 m (7 voet) |
Gemiddelde afloop | 4 m³/s (0,11 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 506,4 km² (196 myl²) |
Sluit