Beverly D'Angelo
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Beverly D'Angelo (gebore 15 November 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair (1979), National Lampoon's Vacation (1983), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), en American History X (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Beverly D'Angelo | |
Geboortenaam | Beverly Heather D'Angelo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit