Bespreking:Potchefstroomse Universiteitskoor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nuwe wysigings is bietjie dik aangeplak en moet vir spelling nagegaan word (geen diakritiese tekens nie, bv.). Terloops, oor "die Griekwapsalms, was hy die enigste een wat Griekwapsalms getoonset het? Het Niel van der Watt nie ook nie? --Alias 05:35, 3 Januarie 2007 (UTC)
- Ek het die hele trant van die artikel bietjie verander - kyk asb of dit nou meer ensiklopedies is. Die laaste paragraaf waarna bo verwys word hoort na my mening nie by die artikel oor die koor nie. Laurens 08:34, 3 Januarie 2007 (UTC)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Potchefstroomse Universiteitskoor-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Potchefstroomse Universiteitskoor
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
|