Bernie Kopell
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bernie Kopell (gebore 21 Junie 1933) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cutter (2005) en Get Smart (2008), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en The Love Boat (1977).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bernie Kopell | |
Geboortenaam | Bernard Morton Kopell |
---|---|
Geboorte | 21 Junie 1933 (1933-06-21) (91 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit