Bergpatrys
voëlspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bergpatrys (Scleroptila africanus) is 'n endemiese, algemene standvoël en kom slegs in die Wes- en Oos-Kaap-berge en Drakensberg voor. Die voël is 30 – 33 cm groot en weeg 370 - 520 gram en kom in groepe van 3 - 8 voor. In Engels staan die voël bekend as grey-winged francolin.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bergpatrys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. africanus |
Binomiale naam | |
Scleroptila africanus Stephens, 1819 | |
Sinonieme | |
Francolinus africanus |
Sluit