From Wikipedia, the free encyclopedia
Beretta is een van die oudste wapenfabrikate in Europa. Bartolomeo Beretta het reeds in die 15de eeu 'n klein wapenwerkplek in die streek Val Trompia in Noord-Italië gehad. Aan die einde van die 18de eeu het Pietro Beretta die industrie oorheers. Hy lewer verskeie gewere aan die leër van Napoleon. Die laaste groot bestelling is deur die Amerikaanse Leër geplaas vir die lewering van Beretta M9-pistole in die kaliber 9mm-parabellum.
Fabbrica D' Armi Pietro Beretta S.p.A. | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1526 |
Hoofkantoor | Brescia, Italië |
Sleutelpersone | Ugo Gussalli Beretta |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Vuurwapens |
Produkte | Vuurwapens, wapens |
Inkomste | €435,7 miljoen (2007) |
Werknemers | 2 603 (2007) |
Webwerf | beretta.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.