Ben Alexander (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ben Alexander (26 Mei 1911 – 5 Julie 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scotty of the Scouts (1926), All Quiet on the Western Front (1930), en Flirtation (1934), en in die televisiereeks Dragnet (1951).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Ben Alexander | |
Geboortenaam | Nicholas Benton Alexander III |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1916–1969 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit