![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/38/08_b427_strava_gregor_1.jpg/640px-08_b427_strava_gregor_1.jpg&w=640&q=50)
Bell 427
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bell 427 is 'n tweemotorige, meerdoelige, ligte helikopter wat ontwerp en vervaardig is deur Bell Helicopter en Samsung Aerospace Industries. Dit is in produksie vervang deur die groter Bell 429.
Kitsfeite
Bell 427 | |
---|---|
Tipe | Multidoelige nutshelikopter |
Vervaardiger | Bell Helicopter Samsung Aerospace Industries |
Nooiensvlug | 11 Desember 1997 |
Vrygestel | 2000 |
Status | In diens |
Vervaardig | 1997–2010 |
Ontwikkel van | Bell 407 |
Sluit