Bedfordshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bedfordshire (uitgespreek /ˈbɛdfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Bedford, Dunstable en Luton. Bedfordshire het 'n bevolking van 617 100 in 2011 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.
Meer inligting Seremoniële graafskap Bedfordshire, Distrikte en Unitêre owerhede ...
Sluit