Bar
eenheid van druk From Wikipedia, the free encyclopedia
eenheid van druk From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bar is 'n eenheid van druk. Dit is nie 'n SI-eenheid nie maar word aanvaar vir gebruik met die SI-eenhede. Die bar word steeds gereeld gebruik om druk in uit te druk omdat dit byna gelyk is aan atmosferiese druk.
Die bar, desibar en millibar word as volg gedefinieer:
Die woord bar vind sy oorsprong in die Griekse woord βάρος (baros) wat gewig beteken. Die amptelike simbool is bloot "bar".
Die bar en die millibar is deur Sir Napier Shaw in 1909 bekendgestel en internasionaal in 1929 in gebruik geneem.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.