From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bandkeelvink (Amadina fasciata) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld. Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 12 cm groot en weeg 17 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cut-throat Finch.
Bandkeelvink | |
---|---|
Mannetjie | |
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Estrildidae |
Genus: | Amadina |
Spesie: | A. fasciata |
Binomiale naam | |
Amadina fasciata (Gmelin, 1789) | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amadina fasciata. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.