Bandar Seri Begawan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bandar Seri Begawan (Jawi: بندر سري بڬاوان) is die hoofstad en grootste stad van Broenei. Die stad het in 2001 'n bevolking van 33 026 gehad en 'n oppervlakte van 571 km².
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Broenei |
Provinsie | Brunei-Muara |
Koördinate | 04°57′N 114°57′O |
Gestig op | 7de Eeu n.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 571 vk km |
Hoogte bo seevlak | 9 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 33 026 |
- Bevolkingsdigtheid | 329/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 289 262 |
Tydsone | UTC +08:00 |
Burgemeester | |