![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4e/Balkan_Wars_Boundaries.jpg/640px-Balkan_Wars_Boundaries.jpg&w=640&q=50)
Balkanoorloë
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Balkanoorloë bestaan uit twee konflikte wat in 1912 en 1913 in die Balkan-skiereiland plaasgevind het. Vier Balkanstate verslaan die Ottomaanse Ryk in die eerste oorlog; een van die vier, Bulgarye, het in die tweede oorlog nederlaag gely. Die Ottomaanse Ryk het die grootste deel van sy grondgebied in Europa verloor. Oostenryk-Hongarye, alhoewel nie 'n stryder in die konflik nie, het betreklik swakker geword as 'n baie uitgebreide Serwië gestoot het vir die unie van die Suid-Slawiese volkere.[1] Die oorlog het die toneel vir die Balkan-krisis van 1914 gestel en het dus gedien as 'n "voorspel tot die Eerste Wêreldoorlog".[2]
Meer inligting Ligging, Tydstip ...
Ligging | Balkan![]() |
---|---|
Tydstip | 8 Oktober 1912![]() |
Begindatum | 8 Oktober 1912![]() |
Einddatum | 18 Julie 1913![]() |
Tydperk | Belle Époque, ontbinding van die Ottomaanse Ryk![]() |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/37/Bulgarian_army_adrinople.jpg/640px-Bulgarian_army_adrinople.jpg)