From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Balk-naaldvis (Ablennes hians) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom; die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Barred needlefish.
Balk-naaldvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ablennes |
Spesie: | A. hians |
Binomiale naam | |
Ablennes hians Valenciennes, 1846 | |
Sinonieme | |
|
Die kop en lyf is plat en daar is prominente swart vlekke of strepe op die lyf of op die agterkant van die lyf.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.