From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Badkamer is 'n sanitasie ruimte, gewoonlik in 'n huis of ander gebou, wat spesiaal ingerig is vir liggaamversorging.
Subklas van | kamer |
---|---|
Gebruik | higiëne |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProject Home Living, WikiProject Sanitation, WikiProject Architecture |
'n Badkamer bestaan meestal uit 'n wasbak, 'n spieël, 'n stort en/of 'n bad. Dikwels is daar ook 'n toilet.
In baie huise is die (enige) toilet in die badkamer ingebou. In lande waar dit al langer gebruiklik is, soos die Verenigde Koninkryk, word dikwels badkamer gesê as eufemisme vir die as te direk gevoelde begrip toilet. Mens vra dan Can I use the bathroom? of Where can I wash my hand se? (Mag ek die badkamer gebruik? Waar kan ek myn hande was?). Selfs in (openbare) geboue waar aparte toilet-ruimtes is, dui mens dit so aan. In lande waar die eufemisme nie gebruiklik is, sal die vraag maklik verkeerd begryp word.
Die Romeine het eers badkamers se in hul wonings gebou. Dié badkamers word lavantrinium genoem. Omdat die uitleg daarvan kosbaar was, bou die Romeine ook (publieke) badhuise of balnea.
'n Kombinasie van 'n wasbak, spieël, verligting en kaste word 'n badkamermeubel genoem.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.