Baby Ariel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ariel Rebecca Martin (gebore 22 November 2000), ook bekend as Baby Ariel, is 'n Amerikaanse aktrise, sangeres en sosiale media persoonlikheid bekend vir haar video's op die sosiale media platform musical.ly (nou bekend as TikTok).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Baby Ariel | |
Baby Ariel (2022) | |
Geboortenaam | Ariel Rebecca Martin |
---|---|
Geboorte | 22 November 2000 (2000-11-22) (23 jaar oud) Florida, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise, sangeres |
Aktiewe jare | 2015—nou |
Webwerf | babyariel.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit