Baäl IFrom Wikipedia, the free encyclopedia Baäl I was van 680 tot 660 v.C. koning van Tirus. Sy naam is dieselfde as dié van die Fenisiese god Baäl. Hy het heffings betaal aan Assirië, wat die res van Fenisië verower het. Detail van die smekende heerser (regs), wat Baäl I kan wees, op die oorwinningstele van Esarhaddon.
Baäl I was van 680 tot 660 v.C. koning van Tirus. Sy naam is dieselfde as dié van die Fenisiese god Baäl. Hy het heffings betaal aan Assirië, wat die res van Fenisië verower het. Detail van die smekende heerser (regs), wat Baäl I kan wees, op die oorwinningstele van Esarhaddon.