Awie van Wyk
Suid-Afrikaanse komponis, koordirigent en skilder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Abraham (Awie) van Wyk (gebore op 10 November 1949) is 'n Suid-Afrikaanse komponis, koordirigent en skilder. Hy het in die Karoo grootgeword en is sedert 1976 verbonde aan die Potchefstroomse Universiteit (nou die Noordwes-Universiteit).