Avery Fisher
From Wikipedia, the free encyclopedia
Avery Robert Fisher (* 4 Maart 1906 in Brooklyn, New York; † 26 Februarie 1994 in New York) was 'n Amerikaanse uitvinder, ondernemer, musiekgeesdriftige en filantroop wat 'n groot bydrae tot die tegniese ontwikkeling van verbeterde lewensgetroue klankweergawe gelewer het. Sy tegniese prestasies in die hoëtroubedryf sluit onder meer getransistoriseerde versterkers en die stereo-radio-platespeler in.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Avery Fisher | |
---|---|
Gebore | Avery Robert Fisher 4 Maart 1906 |
Sterf | 26 Februarie 1994 (op 87) New York |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | uitvinder, ondernemer, musiekgeesdriftige en filantroop |
Bekend vir | transitoriese versterker, stereo-radio-grammofoon, filantropie |
Sluit