At-TurFrom Wikipedia, the free encyclopedia At-Tûr (Arabies: الطور, "Die Berg") is die 52ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 49 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die soera se naam kom uit vers 1. Kitsfeite الطور Soera 52 van die Koran KlassifikasieMekkaans In ArabiesAt-Tûr TransliterasieAt-Toer In Afrikaans"Die Berg" Deel27 Ajat49 Sluit
At-Tûr (Arabies: الطور, "Die Berg") is die 52ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 49 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die soera se naam kom uit vers 1. Kitsfeite الطور Soera 52 van die Koran KlassifikasieMekkaans In ArabiesAt-Tûr TransliterasieAt-Toer In Afrikaans"Die Berg" Deel27 Ajat49 Sluit