plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Aspalathus concava is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Een spesie is by Houwhoek gevind in 1896 en die habitat is sedertdien omskep in plantasies en vrugte boorde.
Aspalathus concava | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. concava |
Binomiale naam | |
Aspalathus concava Bolus, (1897) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.