![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7a/Kievska_rus_9th_century.png/640px-Kievska_rus_9th_century.png&w=640&q=50)
Askold
From Wikipedia, the free encyclopedia
Askold (Haskuldr in Ou Oos-Noors en Höskuldr in Ou Wes-Noors) was ’n prins van Kiëf en die stigter van die eerste Wikingstaat aan die Dnieper.[1] Hy is algemeen gewild na aanleiding van die Primêre Kronieke, waarvolgens hy en nog ’n woiwode, Dir, in die 870's van die clan van Rjoerik, leier van Kiëf-Roes, was. Die kronieke gee te kenne dat hulle nie sy familie of van koninklike afkoms was nie.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7a/Kievska_rus_9th_century.png/320px-Kievska_rus_9th_century.png)