As, België
From Wikipedia, the free encyclopedia
As is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22 km² en sowat 8 000 inwoners (2011).
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
As | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint Aldegondiskerk | |
Ligging van As in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°00′00″N 5°35′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Miel Craeghs (VOLUIT!) |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,07 km2 (8,52 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 856 |
• Digtheid | 356/km2 (920/vk. myl) |
Poskode | 3665, 3668 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.as.be |
Sluit
Die eerse steenkool van Limburg is in 1901 hier gevind.