From Wikipedia, the free encyclopedia
Artabanus I (Parties: 𐭍𐭐𐭕𐭓, Ardawān), soms verkeerdelik Artabanus II genoem,[1] was van 127 tot 124/'23 v.C. vir 'n kort rukkie die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk. (Die tyd van sy bewind word betwis.)[2]
Artabanus I 𐭍𐭐𐭕𐭓 | |
---|---|
Koning van konings, arsakes, filhelleen | |
'n Muntstuk van Artabanus I, wat in Seleukië gemunt is. | |
Koning van die Partiese Ryk | |
Heerskappy | 127-124/'23 v.C. |
Voorganger | Fraates II |
Opvolger | Mitridates II |
Oorlede | 124/'23 v.C. |
Dinastie | Arsakiede |
Vader | Priapatius |
Religie | Zoroastrisme |
Sy kort bewind is beëindig toe hy in die ooste in 'n geveg teen die Yuezhi sterf. Hy is opgevolg deur sy seun Mitridates II.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.