From Wikipedia, the free encyclopedia
Aristillus (omstreeks 261 v.C.) was ’n Griekse sterrekundige, moontlik van die skool van Timocharis (omstreeks 300 v.C.). Sy deklinasie van sterre was van die akkuraatstes van sy tyd. Dit lyk of hy in Alexandrië gewerk het.
Aristillus | |
Blyplek | Antieke Griekeland |
---|---|
Vakgebied | Sterrekunde |
Instelling(s) | Alexandrië |
’n Krater op die maan, Aristillus, is na hom genoem.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.