Duitse vlottervliegtuig From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening.
Arado Ar 196 | |
---|---|
Tipe | Vlottervliegtuig, verkenning- en bomwerper |
Vervaardiger | Arado Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | BMW 132 stermotor |
Kraglewering per motor | 960 perdekrag |
Vlerkspan | 12,40 m |
Lengte | 11,00 m |
Hoogte | 4,40 m |
Normale opstygmassa | 3 730 kg |
Maks. snelheid | 310 km/h op 4,000 m |
Operasionele hoogte | 7,020 m |
Togafstand | 1 070km |
Bewapening | Een 20mm kanon in elke vlerk twee 7.9 mm MG 17 masjiengewere |
Maks. bomvrag | Een 50kg bom onder elke vlerk. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.